Are you ready for the clash?

Buy your tickets online!

Online Tickets

Groot geleentheid vir Rossouw de Klerk

Posted on Wednesday, 05 Mar 2014

Groot geleentheid vir Rossouw de Klerk

‘n Groot geleentheid wag op Rossouw de Klerk wat oppad is na Australië om by die Toyota Cheetahs aan te sluit.  Hy is die plek van Coenie Oosthuizen wat weens ‘n nek besering terugkeer na Suid-Afrika en nie verder op toer beskikbaar sal wees vir die Toyota Cheetahs nie. Coenie sien Maandag ‘n spesialis.

 

Die 24 jarige De Klerk het in 2010 sy Vodacom Super Rugby debuut vir die Bulle teen die Highlanders gemaak en het 14 Vodacom Super Rugby wedstryde gespeel.  Hy het ook in 7 Absa Curriebeker wedstryde vir die Toyota Vrystaat Cheetahs in 2013 gespeel. 

Share this article: