Posted on Friday, 05 Aug 2016
Toyota nooi jou en jou gesin om op Saterdag 13 Augustus die Toyota Vrystaat Cheetahs te ondersteun wanneer hulle teen die Blou Bulle in Toyota-stadion speel.
Hekke open om 11:00 en daar gaan HOPE prettige aktiwiteite wees soos die Toyota “Urban Tracks”, honderde geskenkpakkies, ‘n MASSIEWE speelarea vir die kinders en die meisies word uitgenooi om saam met die Toyota “Cheerleaders” te dans.
Toyota eienaars kan gratis in die Toyota area langs die stadion parkeer en Toyota Vrystaat Cheetahs ondersteuners kan die Toyota “Tailgate” geniet. Trek jou Toyota Vrystaat Cheetahs uitrusting aan en kom geniet die braai fasiliteite, musiek en kompetisies waar jy WONDERLIKE pryse kan wen.
Kry jou kaartjie op een van die volgende plekke:
Toyota Day
Toyota invites all of you and your family to Toyota Stadium this Saturday, 13th August, to get behind our boytjies as they take on the Vodacom Blue Bulls.
The gates will open at 11:00. There will be lots of fun activities such as: Toyota Urban Tracks, a girls dance workshop with the Cheetahs cheerleaders, a massive kiddies play area & plenty of giveaways.
There will also be free parking to all Toyota Owners and Toyota Cheetahs fans at the Toyota Tailgate – so wear your Toyota Cheetahs supporters gear and enjoy the braai facilities, great music and fun competitions where you can win some great prizes.
Get your ticket from one of the following places: